Bol n Vlieg - Myburgh Toerusting

01/25/2018 Home - Furniture - Garden Supplies

Price: R125.00

Description

Geen gif
Geen maaiers
Geen moeite

Plaas gaashokkie bo-op emmer vol lokaas.
Lokaas naby huis is kompos, wat soet organise reuk het.
Lokaas ver van huis is vrot vleis of vrot eiers.

Elke vlieg wat jy vang lê nie eiers nie.

Ons gebruik 10 om ons huis op die plaas.

Ons het ook die paalraam wat goed werk vir voerkrale

Paalraam @ R 100 + BTW

More Details

Total Views:31
Reference Id:#22480
Rate Listing:
Current Rating: /5 0 Vote

Comments

Copyright © 2018 |   All Rights Reserved |   south-africa.co |   24x7 support |   Email us : info @ south-africa.co